Ashley Tisdale

Ashley Tisdale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashley Michelle Tisdale
Geboorte 2 Julie 1985 (1985-07-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Tisdale (gebore 2 Julie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High School Musical 3: Senior Year (2008), Aliens in the Attic (2009), en Scary Movie 5 (2013), en in die televisiereeks Phineas and Ferb (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy